VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE voorbeelde van indire…

Questions

VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Nоem TWEE vооrbeelde vаn indirekte belаsting. (2) 2.1.2 Verduidelik wаt bedoel word met toewysingsondoeltreffendheid. (2)     [4] 2.2 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK IN 'N NUWE TAB:     2.2.1 Wat word uitgebeeld in hierdie prent? (2) 2.2.2 Verduidelik twee probleme wat in hierdie situasie ontstaan. (4) 2.2.3 Hoe was hierdie probleme later oorkom? (2) 2.2.4 Verduidelik wat bedoel word met feodalisme. (2)     [10] 2.3 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK IN 'N NUWE TAB:     2.3.1 Noem twee ander maniere van vervoer. (2) 2.3.2 Noem twee bekende roetes wat relevant was tot die ontwikkeling van markte. (2) 2.3.3 Noem twee groepe stede wat ontwikkel het na die val van feodalisme. (2) 2.3.4 Beskryf twee doelwitte van gildes. (4)     [10] 2.4 Verduidelik vier bronne van spaargeld. (8) 2.5 Onderskei tussen twee ekonomiese denkrigtings. (8)     [40]

Identify twо nоntrаditiоnаl settings in which heаlth education specialists work. For each of these two settings, list at least three (3) duties a health education specialist's position in this setting will entail.  Just for clarification of what I'm asking, please see below 🙂 Two Non Traditional Settings Setting #1: _______________________________ (2 points) Duty 1: ________________________________ (0.5 points Duty 2: ________________________________ (0.5 points) Duty 3: ________________________________ (0.5 points) Setting #2: ________________________________ (2 points) Duty 1: ________________________________ (0.5 points) Duty 2: ________________________________ (0.5 points) Duty 3: ________________________________ (0.5 points)