VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN NOTA VIR HANDELS- EN ANDER ON…
VRAAG 2: INKOMSTESTAAT EN NOTA VIR HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES (65 punte; 52 minute) Jy word voorsien met inligting geneem uit die boeke van Loier Handelaars. Die finansiële jaar eindig op 29 Februarie 2016. GEVRA 2.1 Stel die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016 op. (54) 2.2 Stel die handels- en ander ontvangbare nota vir die jaar geëindig 29 Februarie 2016 op. (11) INLIGTING Opsioneel: REGSKLIEK OP DIE BUTTON EN MAAK IN ‘N NUWE TAB OOP OM DIE VOORAANSUIWERINGSPROEFBALANS AF TE LAAI Vooraansuiweringsproefbalans op 29 Februarie 2016 BALANSSTAAT AFDELING Debiet Krediet Kapitaal: Moloi 380 000 Kapitaal: Meyer 175 000 Privaatrekening: Moloi 20 000 Privaatrekening: Meyer 25 500 Onttrekkings: Moloi 140 000 Onttrekkings: Meyer 135 000 Voertuie (teen kosprys) 476 000 Toerusting (teen kosprys) 230 000 Opgehoopte waardevermindering op voertuie(1/3/2015) 89 600 Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1/3/2015) 86 000 Lening : Bank van Afrika 187 000 Vaste deposito: Bank van Amerika 10% p.j. 150 000 Handelsvoorraad 70 000 Debiteurekontrole 182 840 Voorsiening vir oninbare skuld 2 400 Bank 161 048 Kleinkas 350 Krediteurekontrole 32 550