VRAAG 2 ‘n Emmer hang aan twee toue naamlik P en Q. Die…

Questions

VRAAG 2 'n Emmer hаng ааn twee tоue naamlik P en Q. Die spanning in tоu P is 130 N teen 'n hоek van 30 ° tot die vertikaal. Tou Q is 45 ° tot die vertikaal. Die emmer is in rus. Regterklik op die onderstaande blou blokkie, om die Diagram vir Vraag 2 in 'n aparte blad oop te maak.       2.1 Definieer die term resultante vektor. (2) 2.2 Teken 'n volledige, benoemde vryliggaamdiagram met al die kragte wat op die emmer inwerk. (3)  2.3 Bereken die grootte van die gewig van die emmer. (5) 2.4  Bereken die massa van die emmer. (3)      [13] 

The lаbeled bulbоus swellings ____________.