Vraag 2 – WAAR / ONWAAR – 5 Dui aan of die volgende stell…
Vraag 2 – WAAR / ONWAAR – 5 Dui aan of die volgende stellings 2.1 – 2.5 hieronde WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (2.1 tot 2.5) neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e) om die stelling WAAR te maak. (MOENIE slegs die woord ‘NIE’ gebruik om die stelling te verander NIE.) GEEN punt sal toegeken word indien slegs ONWAAR geskryf word NIE. Voorbeeld: VRAAG ANTWOORD docx is ‘n Excel lêer. ONWAAR – xlsx ‘n Drukker is ‘n voorbeeld van sagteware. ONWAAR – hardeware Die verfrissingstempo van ‘n monitor word in Hertz gemeet. WAAR