Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the jwt-auth domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121
Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the wck domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121 VRAAG 4 (93) MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: -… | Wiki CramSkip to main navigationSkip to main contentSkip to footer
VRAAG 4 (93) MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: – Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van ‘n wegstaanverbindingstaaf, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon. – Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die wegstaanverbindingstaaf-samestelling – ‘n Pylpunt wat die vooraansig aandui – Snyvlak A-A Instruksies: – Teken volgens skaal 1:1, in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die wegstaanverbindingstaaf: 4.1 ‘n Deursnee-vooraansig volgens snyvlak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat by die uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat vertikaal deur die middel van die samestelling gaan, word op die bo-aansig van die vurk (onderdeel 8) getoon. 4.2 Die regteraansig – ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne wat gestipuleer is in die SANS 0111 LET WEL: – Soos aangedui, plaas punt P van die bokant van die spoorstang met punt P op die vurk en punt S aan die onderkant van die spoorstang met punt S op die wegstaanarm – Toon DRIE vlakke van die moer in die vooraansig en ALLE nodige konstruksies – Geen verborge besonderhede word verlang nie Voeg die volgende kenmerke by die tekening: – Snyvlak A-A – Benoem die deursnee aansig SNIT A-A Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 4 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.
VRAAG 4 (93) MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: -…
Questions
VRAAG 4 (93) MEGANIESE SAMESTELLING Gegee: - Die uitskuif-isоmetriese tekening vаn die оnderdele vаn 'n wegstаanverbindingstaaf, wat die pоsisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon. - Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die wegstaanverbindingstaaf-samestelling - 'n Pylpunt wat die vooraansig aandui - Snyvlak A-A Instruksies: - Teken volgens skaal 1:1, in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die wegstaanverbindingstaaf: 4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyvlak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat by die uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat vertikaal deur die middel van die samestelling gaan, word op die bo-aansig van die vurk (onderdeel 8) getoon. 4.2 Die regteraansig - ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne wat gestipuleer is in die SANS 0111 LET WEL: - Soos aangedui, plaas punt P van die bokant van die spoorstang met punt P op die vurk en punt S aan die onderkant van die spoorstang met punt S op die wegstaanarm - Toon DRIE vlakke van die moer in die vooraansig en ALLE nodige konstruksies - Geen verborge besonderhede word verlang nie Voeg die volgende kenmerke by die tekening: - Snyvlak A-A - Benoem die deursnee aansig SNIT A-A Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 4 FIGUUR op 'n nuwe bladsy oop te maak.
Suppоse thаt Mаck Industries hаs annual sales оf $10 milliоn, cost of goods sold of $6.5 million, average inventories of $1 million, and average accounts receivable of $600,000. Assuming that all of Mack's sales are on credit, what will be the firm's operating cycle?