VRAAG 4 Bestudeer die tabel hieronder oor die uitgawes w…
VRAAG 4 Bestudeer die tabel hieronder oor die uitgawes wat die regering aan die kriminele regstelsel spandeer beantwoord die vrae wat volg. Regter kliek die onderstaande knoppie om die Uitgawes wat die Regering aan die kriminele regstelsel spandeer oop te maak. 4.1 Waaroor handel die tabel? (2) 4.2 Hoeveel geld is op Korrektiewe dienste spandeer in 1980? (2) 4.3 Is die data diskreet of deurlopend? Motiveer jou antwoord. (3) 4.4 Bepaal die gemiddeld van die bedrae geld wat aan die regsstelsel spandeer is tussen 1980 en 2006? (3) 4.5 Bepaal die mediaan bedrag geld wat aan die regstelsel spandeer is tussen 1980 en 2006? (2) 4.6 Watter mate van verspreiding, – die gemiddeld of die mediaan – verduidelik die situasie die beste. Motiveer jou antwoord. (3) 4.7 Rond die regering se uitgawe aan Polisie in 2000 af na die naaste 100 000. (2) 4.8 Gee twee voorbeelde van moontlike uitgawes wat die regering kan hê wanneer dit by korrektiewe dienste kom (2) 4.9 Watter persentasie van die totale uitgawes wat spandeer is, is op die Polisie spandeer tussen 1980 – 2006? Rond jou antwoord af na twee desimale getalle. (4) 4.10 Bereken die persentasie verhoging wat die regering op die regstelsel spandeer het vanaf 1980 tot 2000. Maak gebruik van die volgende formule om jou antwoord the bepaal: % verhoging = x 100 (3)