VRAAG 4 – BUITE-OPPERVLAKTE EN VOLUME 4.1 Herlei d…
VRAAG 4 – BUITE-OPPERVLAKTE EN VOLUME 4.1 Herlei die volgende eenhede. Rond af tot 1 desimale plek. 4.1.1 7,4 m tot cm (1) 4.1.2 398 mm tot cm (1) 4.1.3 9,2 m3 = ____L (1) 4.1.4 4526 L = ____ kl (2) 4.2 ‘n Kubusvormige gat met ‘n sylengte van 6 cm word uitgesny ‘n houtblok. Die houtblok is 14 cm lank, 100 mm breed en 9cm hoog. Bereken die volume hout wat is links. Gee jou antwoord in cm3 (5) Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. 4.3 Bereken die totale buite-oppervlakte van hierdie reghoekige houer. Rond jou finale antwoord af tot een desimale plek. (4) Kliek regs op die blou blokkie om die diagram oop te maak. TOTAAL