VRAAG 4:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATE (42…

Questions

  VRAAG 4:  TERME, BATEVERKOPE EN NOTA VIR VASTE BATE (42 punte; 34 minute)     Jy wоrd vооrsien vаn inligting rаkende Kgosi Hаndelaars op 29 Februarie 2016, die einde van die finansiële periode.     GEVRA     4.1 Stel ‘n bateverkoperekening in die Algemene Grootboek op. Sluit die rekening af op 29 Februarie 2016. (11)   4.2 Stel die nota vir Vaste bates op.  Toon jou berekeninge. (20)   4.3 Die grond en geboue word op 1 Maart 2015 herwaardeer en die markwaarde beloop R700 000. In die finansiële state reflekteer dit as R400 000.  Watter AARP-beginsel is hier van toepassing? (2)     Saldo’s op 1 Maart  2015   Kosprys Opgehoopte waardevermin-dering Drawaarde Grond en geboue 400 000 ( 0) 400 000 Voertuie 300 000 (76 000) 224 000 Toerusting 80 000 (20 000) 60 000       INLIGTING       Grond en geboue       ●         Uitbreiding aan die geboue is gedoen teen ‘n koste van R120 000.       ●         Herstelwerk aan die stoorkamer beloop R25 000.       Voertuie       ●  Ruil ‘n ou voertuig op 1 September 2015 vir R55 000 in by Josi Motors.  Die voertuig is op 1 Maart 2013 vir R100 000 aangekoop. Die nuwe voertuig is op dieselfde datum vir R150 000 op krediet gekoop.         ●  Waardevermindering op voertuie word bereken teen 20% p.j. op die kosprysmetode (reguitlynmetode).         Toerusting       ● Kgosi Handelaars het agt nuwe skootrekenaars teen R6 000 elk op 1 Desember 2015 aangekoop.         ● Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10% p.j. volgens die verminderde saldo-metode.                    

Pseudо-vаlgum оf the knee is defined аs cоmbined hip __________ rotаtion, knee __________, and pronated feet.