VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Water…
VRAAG 5 Die tabel hieronder wys die smeltpunte van Waterstof haliede. Bestudeer die tabel en antwoord die vrae wat daarop volg Regterklik op die blou blokkie hieronder om die TABEL in ‘n nuwe venster oop te maak. 5.1 Onderskei tussen die terme intramolukulêre bindings en intermolukulêre kragte (2) 5.2 Verteenwoordig die data met ’n grafiek. (6) 5.3 Watter intermolukelêre kragte bestaan by waterstof chloried? (1) 5.4 Identifiseer die waterstof halied wat die minste energie sal benodig om smeltpunt te bereik. (3)