Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the jwt-auth domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121
Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the wck domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121 VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolst… | Wiki CramSkip to main navigationSkip to main contentSkip to footer
VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolst…
VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolstofdioksiedgas in ‘n 5 dm3 fles ingespuit en die reaksie bereik ewewig teen 1650 ˚C. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: ∆H = + 41,2 kJ.mol-1 6.1 Stel Le Chatelier se Beginsel in woorde. (2) 6.2 Is hierdie reaksie endotermies of eksotermies? (1) 6.3 Hoe sal die volgende veranderinge die hoeveelheid mol CO(g) by ewewig beïnvloed? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE 6.3.1 Druk verhoog (1) 6.3.2 Temperatuur verlaag (1) 6.3.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2 volgens Le Chatelier se Beginsel (3) 6.4 Teken ‘n eenvoudige, benoemde grafiek om die reaksietempo teen tyd vir hierdie reaksie voor te stel. (3) 6.5 Wanneer ewewig bereik word, is daar 0,55 mol CO(g) in die fles. Bereken die ewewigskonstante Kc vir die reaksie teen hierdie temperatuur. (7)
VRAAG 6 Daar word 0,8 mol waterstofgas en 0,8 mol koolst…
Questions
VRAAG 6 Dааr wоrd 0,8 mоl wаterstоfgas en 0,8 mol koolstofdioksiedgas in ‘n 5 dm3 fles ingespuit en die reaksie bereik ewewig teen 1650 ˚C. Die gebalanseerde vergelyking vir die reaksie is: ∆H = + 41,2 kJ.mol-1 6.1 Stel Le Chatelier se Beginsel in woorde. (2) 6.2 Is hierdie reaksie endotermies of eksotermies? (1) 6.3 Hoe sal die volgende veranderinge die hoeveelheid mol CO(g) by ewewig beïnvloed? Kies uit VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE 6.3.1 Druk verhoog (1) 6.3.2 Temperatuur verlaag (1) 6.3.3 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.2 volgens Le Chatelier se Beginsel (3) 6.4 Teken ‘n eenvoudige, benoemde grafiek om die reaksietempo teen tyd vir hierdie reaksie voor te stel. (3) 6.5 Wanneer ewewig bereik word, is daar 0,55 mol CO(g) in die fles. Bereken die ewewigskonstante Kc vir die reaksie teen hierdie temperatuur. (7) [18]
Trоugh is the high cоncentrаtiоn of а therаpeutic drug after administration.