VRAAG 6 Metaan verbrand in suurstof en produseer koolsto…
VRAAG 6 Metaan verbrand in suurstof en produseer koolstofdioksied en water. Hierdie reaksie word deur die volgende vergelyking voorgestel: CH4(g) + 2O2(g) → CO2(g) + 2H2O(g) 6.1 Gee die naam vir hierdie tipe reaksie. (1) 6.2 4dm3 metaan verbrand, watter volume waterdamp sal geproduseer word? (2)