VRAAG 7 7.1 Die volgende data toon die tye in minute…
VRAAG 7 7.1 Die volgende data toon die tye in minute vir ‘n pretdrafbyeenkoms waaraan die graad 7 -groep deelgeneem het. 25 ; 19 ; 22 ; 27 ; 31 ; 18 ; 26 ; 38 7.1.1 Stel die data voor as ‘n stam- en blaardiagram. (3) 7.2 Kyk na die volgende grafiek wat die lengte van leerders in ‘n klas voorstel en beantwoord die vrae wat volg. Klik regs op die blou blokkie om die grafiek oop te maak. 7.2.1 Watter leerder is die langste in die klas? (1) 7.2.2 Wat is die lengteverskil tussen die langste en kortste leerder in die klas? (1) 7.3 Christiaan plant ‘n groentetuin in sy agterplaas. Hy gee al die groente dieselfde hoeveelheid water en grond. Sommige groente kry meer sonlig as ander. Kyk na die hoogtes in van die groente nadat dit ‘n maand lank gegroei het. 47; 20 ; 23 ; 25 ; 20; 30 7.3.1 Vind die modus van die hoogtes. (1) 7.3.2 Vind die mediaan van die hoogtes. (1) 7.3.3 Vind die gemiddeld van die hoogtes. (1) Totaal Trek asseblief ‘n lyn voor jy met die volgende vraag begin.