VRAAG 7 7.1 Gee die korrekte chemiese formule vir elk…
VRAAG 7 7.1 Gee die korrekte chemiese formule vir elk van die volgende verbindings 7.1.1 Magnesiumhidroksied (2) 7.1.2 Kaliumkarbonaat (2) 7.1.3 Koolstofmonoksied (2) 7.1.4 Aluminiumsulfied (2) 7.1.5 Koper(II)sulfaat (2) 7.2 Beskou die volgende verbindings, en dui aan watter is kovalente binding en watter is ioniese bindings: 7.2.1 CO (1) 7.2.2 KCl (1) 7.2.3 AlF3 (1) 7.2.4 PCl3 (1) 7.2.5 MgO (1)