Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the jwt-auth domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121
Notice: Function _load_textdomain_just_in_time was called incorrectly. Translation loading for the wck domain was triggered too early. This is usually an indicator for some code in the plugin or theme running too early. Translations should be loaded at the init action or later. Please see Debugging in WordPress for more information. (This message was added in version 6.7.0.) in /home/forge/wikicram.com/wp-includes/functions.php on line 6121 What chemical is necessary for the transformation of angiote… | Wiki CramSkip to main navigationSkip to main contentSkip to footer
INSTRUKSIES: 1. Hierdie tоets bestааn uit 5 vrаe. 2. Antwооrd al die vrae 3. Rond af tot die naaste twee desimale, tensy anders vermeld. 4. ‘n Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 5. Toon alle bewerkings. Indien jy slegs antwoorde neerskryf, sal jy nie volpunte kry nie. 6. Alle antwoorde moet jou eie oorspronklike werk wees, op jou eie foliopapier en in jou handskrif gedoen. 7. Punte word by elke vraag aangedui. 8. Nommer jou antwoorde korrek soos op die vraestel. 9. Diagramme word nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 10. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat, bewyse van oneerlikheid mag lei tot nul vir die vraestel. 11. Skryf netjies en leesbaar. 12. Skandeer al jou antwoorde in een PDF dokument. Benoem jou dokument as volg: WISKGR11T01SBA002VoorletterVan T01 SBA 002 KWARTAALTOETS 13. Hou 'n ogie op die tyd!