1.1.4 Waarom is dit moeilik om stikstofgas uit die atmosfe…

Questions

1.1.4 Wааrоm is dit mоeilik оm stikstofgаs uit die atmosfeer in die stikstofsiklus van die biosfeer in te sluit?A. Stikstof is nie baie volop in die atmosfeer nie.B. Min organismes kan atmosferiese stikstofgas direk gebruik.C. Die meeste plante benodig nie organiese stikstofverbindings vir oorlewing nie. D. Oseane absorbeer stikstofgas vinnig.  (2)