1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan o…
1.1.5 Die diagram hieronder toon sedimentêre rotslae aan op die bodem van ‘n oseaan. KLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK: ‘n Studie van die nouverwante fossiele in lae A, B en C kan: A. inligting verskaf oor die evolusionêre veranderinge oor tyd. B. bewys dat die spesie in laag C ontstaan het uit die spesie in laag A.C. wys dat die fossiele in laag C gevorm was voor die fossiele in lae A en B.D. bewys dat spesie A uitgesterf het. (2)