1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies…
1.1. Tien veelvuldige keusevrae word hieronder gegee. Kies die korrekte antwoord vir elkeen. 1.1.1 Watter stelling oor biodiversiteit is ONWAAR?A. Tot op hede is elke lewende organisme ten volle geklassifiseer. B. Suid-Afrika het ‘n baie hoë biodiversiteit.C. Dit skep balans wat ekosisteme en mense bevoordeel.D. Hoë biodiversiteit is noodsaaklik vir menslike oorlewing. (2)