3.10 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende…
3.10 Intensiewe vorme (intensive forms): Lees die volgende deel (piece) van Teks A en skryf twee woorde wat in die intensiewe vorm geskryf is: Kangaroes kom net in Australië voor. Hulle vreet gras en beweeg deur te hop. Hulle is blitsvinnig en kan ook hemelhoog spring! 3.10.1 (1) 3.10.2 (1)