4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoo…
4.4 Pas die wêreldgebeurtenis, politieke situasie of onvoorsiene gebeurtenis met die korrekte land uit die gegewe lys. GEBEURTENIS LAND 4.4.1. Islamitiese militante-aanvalle Brasilië 4.4.2. Vloede in Kruger Nasionale Park Israel 4.4.3. Indiese Oseaan Tsoenami Demokratiese Republiek van die Kongo 4.4.4. Rio-Aardeberaad Australië 4.4.5. Hamas-aanvalle Mei 2021 Indonesië 4.4.6. Ebola Mosambiek Suid-Afrika (6)