5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die v…
5.4 Skryf die volgende Stelsinne as Vraagsinne sodat die vetgedrukte deel die antwoord op jou vraag sal wees. 5.4.1 Neelsie het Meester gevra of hy sy kar kan leen. (1) 5.4.2 Neelsie het 10 vm. vir Meester gevra of hy die kar mag leen. (1) 5.4.3 Neelsie wil die kar leen om die meisies te beïndruk. (1)