7.4 Gebruik die prentjies en tabel hieronder om die items…

7.4 Gebruik die prentjies en tabel hieronder om die items as metale of nie-metale te rangskik:  kar, geld, houtlepel en lego blokkies   Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die metale en nie-metale oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:   Metale Nie-metale (4)